Langenhoven Gimnasium vs Hoërskool Bredasdorp 07/26/2018 Johan Muller, vleuel van Langenhoven Gimnasium se eerste rugbyspan, in aksie in sy span se wedstryd Saterdag op Leeupark teen die eerste span van die Hoërskool Bredasdorp. Gimmies het die wedstryd met 47-20 gewen. Foto: Ebenezer Titus