Laerskool Wesbank se nuwe Leerdersraad vir tweede semester

Laerskool Wesbank het ’n nuwe Leerderraad gekies vir die tweede semester. Voor van links Minke Müller, Kristen Meyer, Wessels Strydom, Linda Swart, Christian Wheeler, Ella Rossouw. Tweede ry: Ruby Krüger, Jac Human, Divan Myburgh, Lisa Steyn, Xinzeta Pietersen en Waldo Cloete. Derde ry: Jackie van Tonder, Theonique Gosling, Nicolas Duvenage, Jaco Lamprecht, Imiel Viljoen, Jancke van Eck, Wihan du Plessis. Agter: Aliyah Cremer, Roné Joubert, Thomas Schäfer, Adriaan van der Merwe, Amie Snyman, Schalk Janse van Rensburg.  (Foto verskaf)