Laerskool Wesbank se Leerderraad vir Tweede Semester

Dié leiers is verkies is om in die tweede semester op die leerderraad van Laerskool Wesbank te dien. Voor van links is Lindré Brits, Ryno Scheepers, Michael Verwey, Magnus Engelbrecht (hoofleier), Joané van der Westhuizen en Marike Steyl. Middel van links is Alec-Zander Gerber, Ronday Martin (hoofleier), Anje Boshoff, Liezel Immink, Dian Harmse, Andreas Nieuwoudt, John Mcduling en Marlien van der Merwe. Agter van links is Waldo Cloete (skoolhoof), Arné Janse van Rensburg (mentor), Christiaan Jansen van Vuuren (onder-hoofleier), Hanré Jubelius (mentor), Jeanie du Plessis (mentor), Neil Janse van Rensburg, Audan Olivier, Michaela Briedenhann, Amé Pretorius (onder-hoofleier) en Kian Snyman. Afwesig: Ankhe Müller. Foto verskaf