Laerskool Wesbank se leerderraad bekendgestel

Laerskool Wesbank se leerderraad -seuns is voor van links Ryan van der Poel, Andreas Engelbrecht en Jeandré Reyneke.
Agter van links is Theunis Venter, Christo Willeman en EG Marais.