Dié atlete van Laerskool Wesbank is gekies vir die SWD Tweekampspan wat op 30 en 31 Maart in Pretoria aan die SA Tweekamp Kampioenskap deelneem. Voor van links is Ludwig Meyer, Kari Griffioen en Mari Terblanché. Agter van links is Jancke Potgieter, Hanré Jubelius en Jeanie du Plessis. Foto verskaf