Leerdere van Laerskool Laurus geskies vir Wes-Kaapspan
03/15/2018
Deborah Moolman, ’n Graad 4-leerder van Laerskool Laurus, is gekies vir die Wes- Kaapspan wat Vrydag en Saterdag in die Paarl sal deelneem. Sy word afgerig deur Johleen Booysen (regs, oud-leerder) en Carina Booysen. Foto verskaf