Laerskool Laurus hou konsert!

Bo en onder: Die pre-graad R-klas van Laerskool Laurus op Oudtshoorn tydens die skool se jaarlikse konsert wat verlede Dinsdag en Woensdag in die Oudtshoorn Burgersentrum aangebied is. Foto Angelique Erasmus