Interlaerskole-atletiek op De Jagers

Agt laerskole van Oudtshoorn en omgewing het Dinsdag aan ’n interskole-atletiekbyeenkoms in die De Jager Sportstadion op Oudtshoorn deelneem. Die skole is Saturnus Primêr, Laerskool Wesbank, Dysselsdorp Primêr, De Rust Primêr, St Konrad Primêr, Bongulethu Primêr, De Villiers Primêr en Prins Albert Primêr. Dié foto’s van die dag se aksie is deur Ebenezer Titus geneem.