Drie leerders van Laerskool Wesbank gekies vir Eden se tweekampspan

Drie leerders van die Laerskool Wesbank is gekies vir Eden se tweekampspan. Dié drie is van links Kari Griffioen, Ludwig Meyer en Bea Strydom.  (Foto verskaf.)