Hoërskool Protea hou matriekafskeid

Hoërskool Protea het hul Matriekafskeid verlede Vrydag, 12 Julie, by Surval Olyflandgoed buite Oudtshoorn gehou. Op die foto van links is die pragtige Caylon Saayman, Shuwaydin Horn en Kaylee Ann Stuurman. Foto: Verskaf