Hoërskool Oudtshoorn leerders neem deel aan Wes-Kaapse Skopbokskampioenskap

Leerders van die Hoërskool Oudtshoorn wat op Saterdag, 7 Maart, in Mosselbaai aan die Wes-Kaapse Skopbokskampioenskap deelgeneem en as kampioene gekroon is. Hulle is van links Ben Greeff, Wian Grebe (twee medaljes), Ali Nait-Saidi en Divan Rademeyer. (Foto verskaf.)