Hoërskool Oudsthoorn-leerders neem deel aan Eden Skaakproewe

Hoërskool Oudts­hoorn-leerders het op 7 Maart deelgeneem aan die Eden Skaakproewe. Drie Struisies het deurgedring na die Oudussa-skaakspan. Die leerders, afgeneem met hul afrigter Desiree McCullum, is van links, Ambe Festus, Zenan Killian en Samantha Schoeman. Foto verskaf