Gimmies se hoofleiers vir 2021

Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn se nuwe hoofleiers vir 2021 is aangewys. Hier bo is die hoof­meisie, Lydia le Roux, en hoofseun, Gustav Bark­huizen, en onder die onderhoofseun, Corné Beneke, en onderhoofmeisie, Monique Saayman. Foto Facebook