
’n Jubelende eerste meisieshokkiespan van Langenhoven Gimnasium wat Saterdag tydens hul skool se skolesportdag teen die Hoërskool Outeniqua van George die Gimmies se naam hoog gehou met ’n oorwinning van 1-0 oor die Kwagga-eweknieë. Bianca la Grange het Gimmies se wendoel aangeteken. Foto: Ben du Preez