Laerskool Wesbank o.13-rugbyspelers gekies vir SWD-rugbyspanne

Vyf o.13-rugbyspelers van die Laerskool Wesbank is vir SWD-rugbyspanne gekies na voor- verlede naweek se proewe in Worcester. Hulle is voor van links Francois du Toit (A-span), Jean de Kock (B-span) en Kobus Janse van Rensburg (A-span), en agter van links Markus Viljoen (B-span) en James Jonker (A-span. By hulle is mnre Ferdi Colyn (links agter) en Waldo Cloete (skoolhoof). Die A-span neem van 9 Julie in Bloemfon-tein aan die Cravenweek deel en die B- span van 2 Julie aan ’n provinsiale toernooi op Sasolburg.

Vyf o.13-rugbyspelers van die Laerskool Wesbank is vir SWD-rugbyspanne gekies na voor- verlede naweek se proewe in Worcester. Hulle is voor van links Francois du Toit (A-span), Jean de Kock (B-span) en Kobus Janse van Rensburg (A-span), en agter van links Markus Viljoen (B-span) en James Jonker (A-span. By hulle is mnre Ferdi Colyn (links agter) en Waldo Cloete (skoolhoof). Die A-span neem van 9 Julie in Bloemfontein aan die Cravenweek deel en die B- span van 2 Julie aan ’n provinsiale toernooi op Sasolburg.