Drie leerders van die Laerskool Wesbank, Anando Olivier (links), Ané Terblanche (middel) en Marius Griebenow, het die musiekeksa-mens van die Associated Board of the Royal Schools of Music suksesvol afgelê. Hoewel hulle al verlede jaar die eksamen afgelê het, het hulle nou eers hul sertifikate ontvang.