Ciska Nortier (links) en Nadia Smith, albei van die Laerskool Wesbank, het Eden-hokkiekleure verwerf en gedurende die afgelope skolevakansie aan nasionale skolehokkietoer-nooie deelgeneem. Ciska was lid van die o.13A-span wat in Pietermaritzburg gespeel het, en Nadia lid van die o.13B-span wat op George gespeel het.