Bridgton Senior Sekondêr vs Hoërskool George

Marshall Prins, flank van Bridgton Senior Sekondêr (BSS) se o.19A-span, druk Saterdagoggend ’n drie in sy span se wedstryd teen die Hoërskool George. BSS het die wedstryd, wat op die Bridgton Sportgronde plaasgevind het, met 29-12 gewen. Foto: Ebenezer Titus