Aurial Kollege vs Hoërskool Zwartberg

’n Speler van Aurial Kollege op Oudtshoorn hardloop met die bal in ’n wedstryd Dinsdag, 21 Augustus, teen die Hoërskool Zwartberg. Aurial Kollege se o.19A- span het met 20-12 gewen en die skool se o.16-span het met 17-15 verloor. Aurial Kollege het eers onlangs aan skolerugby begin deelneem.