Isaac Hendricks van die Laerskool Bergsig wat Saterdag by die SWD Laerskolebyeenkoms in die De Jager Atletiekstadion een van die 100 m-uitdunne vir seuns o.13 gewen het en tweede was in die 200 m. Daar was nie ’n finaal nie, maar hy is op grond van sy goeie tyd vir die SWD-span gekies wat op 11 Maart aan die Wes-Kaapse Laerskolekampioenskap in die Paarl gaan deelneem. Foto: Ebenezer Titus