’n Ware ysprinses in die Swartberge se sneeu!

’n Kouefront en sneeu op die berge in die streek laat inwoners van die Klein Karoo sedert die naweek behoorlik bibber.  Dié foto is Maandag deur Tillana Eyssen op die Swartberge buite Oudtshoorn geneem. Volgens die SA Weerdiens sal nog ’n kouefront die naweek die Wes-Kaap tref.