Events Calendar

VRYDAG 10 MAART
NG Moedergemeente-basaar. 18:00. Ete­kaart­jies R60. Kontak Annelet Nortier: 044 272 3130 (vm).

MAANDAG 13 MAART
Oudtshoorn Gemeenskappolisieforum nooi die gemeenskap om te kom luister na wat die misdaadsituasie in Oudtshoorn is. Vergadering om 18:30. Hv Petunia- en Bella Rosastraat, Rosebank (by die Container).
donderdag 16 maart
Alzheimer Ondersteuningsgroep vergadering met gasspreker by die Bain Lavers saal, Millenium Park. Kontak Christine Nelson by 073 366 3216

VRYDAG 17 MAART
Burgemeestersmaskerbal. 18:30 vir 19:00. Ban­ket­saal. Driegangete. Kontantkroeg. Drag for­meel. Masker word voorsien. Fondse vir kinder- en jeugsentrums, mishandelde vroue, ens. R150 per persoon en R2 000 per tafel. Kaartjies: La­vern Biljohn (044 203 3015/3000).