
Action Kids se jaarlikse kleuteratletiekdag op die sportterrein van Langenhoven Gimnasium die afgelope Saterdag op Oudtshoorn was weer groot pret vir al die kleingoed, en ook vir die geesdriftige ouers en grootouers! ’n Fotoblad van die byeenkoms verskyn volgende week in Die Hoorn. Foto: Rudy van Heerden