Die mooi Klein Karoo – in 2019 met die letsels van ’n voortslepende droogte

Daar is groot droogte in die Klein Karoo – soos hierdie foto duidelik wys. Dit is vanaf die pad na die Kango Grotte geneem, sowat 1 km verby die Cango Wildlife Ranch. Die lande is gewoonlik mooi groen, maar tans bar en droog. Foto: Hein Bence