Die Steelwings MC Breede Rivier Chapter kom maak weer ’n draai in die Klein Karoo tydens
hul jaarlikse Breede Rivier Ralley.
Belangstellendes kan die indrukwekkende Harley Davidson Motorfietse besigtig by Kleinplaas Vakansieoord vanaf Donderdag 22 Augustus om 15:30 tot Sondag 24 Augustus 08:00. Foto verskaf
Ysterperde dreun binnekort weer hier
