Weyers Memorial se Sondagskool hou Kersspel

Die Sondagskool van die Weyers Memorial United Congregational Kerk het die jaar op Sondag 27 November met Kersspel deur die grondslagfase afgesluit. Op die foto saam met die kinders is die Sondagskoolleier Linda Falkers. Foto: Garnet Wicomb