SACBW vroue kom byeen

Die vroue van SACBW (South African Council for Business Women), Oudtshoorn-tak, het verlede Donderdag bymekaar gekom vir ’n vroue netwerk-oggend.

Die spreker van die oggend, Nadia Nel, het elke vrou touwys gemaak oor hul persoonlike styl wat by hul pas. Nel is ’n stylkonsultant. Om aan te sluit by die SACBW, kontak gerus vir Bianca Olsen by 072 535 2256.