Oudtshoorn Besigheidskamer hou maandelikse netwerkaand

Die Oudtshoorn Besigheidskamer (OBK) se maandelikse netwerkaand het verlede Donderdag by die Queen’s Hotel, plaasgevind. Jakhals Events was die borg vir die aand.

Nuwe lede wat aangesluit het is van links Frans van der Walt (QS2000 Plus), Christa Greyling (GetGo Home Loans), Annrie Fowler (Ultimate Cleaning Solutions) by Helene Badenhorst, onder-voorsitter van die OBK, en Fritz Rupping (Nasionale Lusern Trust) langs Abri Ferreira, Voorsitter OBK. Foto: Angelique Erasmus

Be the first to comment on "Oudtshoorn Besigheidskamer hou maandelikse netwerkaand"

Leave a comment

Your email address will not be published.


*