Muur bly in die slag

’n Afleweringsvoertuig het Dinsdagaand in ’n muur van ’n woning op die hoek van Adderley en Kloofstraat vasgery. Die trok het ook na bewering ’n elektriese paal raakgery.

Niemand is in die voorval beseer nie. Foto: Geraldine Amsterdam-America