Musiek, veldblomme in die Klein Karoo!
Die sopraan Lynelle Kenned die afgelope naweek in die pragtige Klein Karoo-veld buite Oudtshoorn. Kenned het gehore die naweek op hul voete gehad in die musiekkonsert Song Treasures - een van twee klassieke musiekkonserte wat as deel van ’n konsertreeks deur Klein Karoo Klassique aangebied word. Behalwe vir Song Treasures is plaaslike gehore ook bederf met die opera La Boheme, wat deur Kaapstad Opera in die Oudtshoorn Burgersentrum aangebied is. Foto: Hans van der Veen