Miss Full Figure Oudtshoorn 2018 wat Saterdag gekroon is, is Kay-Lee Piedt (middel) met Gerda Tait (regs) die eerste prinses en Kaylin Loff die tweede prinses. 12 deelnemers het om die titel gewedywer. Die drie wenners dring deur na Miss Full Figure Garden Route in Januarie 2019. Foto: Awie Hendriks