DIE Pikaan-familie van Vlakteplaas beplan ’n familiesaamtrek op die plaas in September vanjaar. Familielede wat dit wil bywoon, kan Ton Pikaan by 078 888 8212 skakel.
Die reünie sal by die Vlakteplaas Primêre Skool gehou word oor die naweek van 21 tot 24 September 2018.
(Garnett Wicomb)