• Was jou hande gereeld met seep en water vir ten minste 20 sekondes lank.
• Moenie aan jou gesig – veral nie jou neus, mond en oë vat nie.
• Hoes en nies in jou elmboog en nie in jou hande nie.
• Bly kalm en wees ingelig.
• Moenie fopnuus versprei nie.
• Moenie met ander mense meng as jy griepsimptome het nie.
Nuttige en betroubare bronne
• Webblad: www.westerncape.gov.za/coronavirus
• Facebook: WCGHealth
• Openbare blitslyn: 0800 029 999
• Webblad van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO):
www.who.int
Koronavirus: Beskerm jouself so
