Hier is die wenners van die kompetisie in Die Hoorn verlede week vir dubbelkaartjies vir Dowwe Dolla in Nou of Nooit wat tydens die KKNK in die kykNET Hoërskoolsaal aangebied word.
Die vertoning van 26 Maart: Elba van Wyk, Joana Minnie, Hester Vrey, Sessily Kleu en Lorraine Maritz.
27 Maart: Karin Cronjé, Paul Stroebel, Henry Fourie, Thinus Bosch en Jaco Steenberg.
28 Maart: Jan Willers, Marie Olivier, Georgina Becker, Marita Lamprecht en Bettie Kritzinger.
Kaartjies kan voor die vertoning afgehaal word in die voorportaal.