Links: Jackie Coetzee van Oudtshoorn en haar Staffordshire Bull Terrier Diezeel (10) wat as die “Best Veteran in Group” by die Outeniqua Kennelklub Hondeskou die naweek op die Hoërskool Oudtshoorn se sportgronde aangewys is. Foto: Stefan Skapie Goosen
Regs: Een van die buitengewone honde by die naweek se hondeskoue was dié 14 maand-oue Newfoundland, Duramti Radar Love, wat aan Johann Weich van Kaapstad behoort. Dié sagmoedige reuse-honde kan tot R40000 kos. Foto: Angelique Erasmus