Die Prins Albert Landbougenootskap Skou vind plaas vanaf 16 tot 18 Oktober op die Prins Albert Skougronde in Jan Louwstraat.
Hierdie jaarlikse ge-beurtenis lok plaas-like boere, gesinne en besoekers van regoor die land.
Die 2025-skou beloof ’n vol program van landbou- kompetisies, diere-veilings, skeer- en wolhanteringskompetisie, sowel as ’n verskeidenheid van vermaak en aktiwiteite vir die hele gesin.
Vir meer inligting en die jongste nuus oor die skou, besoek die Prins Albert Skou Facebook-blad.
