Die Weyers Memorial United Congregational Kerk het met ’n baie suksesvolle debutantebal die bedrag van R56 970 vir die kerk ingesamel.
Op die foto is Eerw Natalie Moos (links) en Eerw Donald Moos saam met die verteenwoordigers van die verskillende wyke wat die meeste geld ingesamel het.
Van links is José Delport van Wyk Jehovah Jerez (Eerste prins), Caleb Claassen en agter haar Ryleigh Olge van Wyk Gideon, die wenners, en Aydin Arries van Wyk Philadelphia (Tweede prins). Foto: Garnett Wicomb
Die Weyers Memorial United Congregational Kerk hou debutantebal
