Brand by MG Bottles-fabriek

Bo en onder: Die Oudtshoorn Brandweer gister (Woensdag) op die toneel in Ghwarrie-straat in Oudts­hoorn nadat ’n kortsluiting vermoedelik ver­antwoordelik was vir ’n brand wat in die MG Bottles-fabriek uitgebreek het. Die brandweer moes dakplate verwyder om by die brand uit te kom waar brandende byekaste op ’n boons­te verdieping gestaan het. Dié byekaste is na verneem word, hoogs ontvlambaar. Foto’s: Stefan Goosen