Bokkoors op Oudtshoorn!

Die Springbokke kan maar weet, Oudtshoorn staan bankvas agter hulle! Die Hoorn plaas met graagte foto’s van inwoners wat in die groen-en-goud pronk. Hier is ’n paar van die foto’s wat onlangs ontvang is.