
Agri Wes-Kaap het Donderdag 2 Maart hul Streekkongres in die Banketsaal by die Oudtshoorn Munisipaliteit gehou. Chris Burgess, redakteur van Landbou Weekblad was die gasspreker vir die dag en kan in aksie gsesien word agter die podium. Na afloop van die program is daar heerlik saam geëet en gekuier. Foto verskaf