■ Volgens die regerende party en die ouditeur-generaal, regeer die DA die Wes-Kaap met absolute kundigheid terwyl die ander provinsies in totale chaos is. Elke kieser het die plig om alle opposisiepartye uit die Wes-Kaap te hou.
■ Dankie, Mornay, vir jou onbaatsugtige diens. Ons is trots op jou en jy is ons hero. JB