Sms’e van lesers

■ Suid Afrika se dodetal weens Covid-19 is reeds meer as die helfte van die Groter Oudtshoorn se inwo-nertal. Dit beteken een uit twee inwoners van Oudtshoorn het reeds gesterf…en steeds is daar talle mense wat op straat is en in groepe saam verkeer sonder maskers. ’n Groot vriend van my sou gesê het hulle speel op AVBOB se stoep. Wanneer gaan ons wakker skrik? Pieter

■ Wonderlike en flink diens by die Oudtshoorn Hospitaal met die inen-ting van mense van 60 en ouer verlede week. Baie dankie, dit was ’n positiewe ervaring!

■ Januariestraat 1** spuit tuin nat met tuinslang “as we speak”“

■ Hoekom maak winkels in Oudts­hoorn toe? Dalk as gevolg van swak diens en personeel se maniere? Kyk hoe lyk *** en ***. Geen Covid word toe gepas nie en van die perso­neel het lelike maniere. Hannelie

■ Beurtkrag is nie maklik nie en maak ons almal se lewens meer ingewikkeld. Baie dankie aan Die Hoorn wat gereeld ons op Facebook op hoogte hou van wanneer beurtkrag ingestel is.