Sms’e van lesers 09/03/2020 ■ Die lykwaens parkeer nou sommer op die geel strepe by die begraafplaas op die De Rustpad. Hulle staan heel oggend daar sonder dat ’n verkeersbeampte hulle ’n ticket gee. Wat ’n lekker “maak wat jy wil”-dorp.