Sms’e van lesers: 10 November 2022

■ Die raad het nou ’n prokureur aan­ge­stel om die geld van Lottering en Prins in te vorder. Wat doen hulle om die geld van die raadslede wat oa ook hof­koste insluit, in te vorder of is daar twee stelle reëls – een vir die twee voormali­ge amptenare en een vir die huidige raads­lede?