■ Ons bedank graag die Oudtshoorn Verkeersafdeling vir puik diens met die hernuwing van my rybewys. Coenraad Pieters
■ Nepotisme is aan die orde van die dag by Oudtshoorn Munisipiteit. Darem ’n voëltjie hoor fluit dat die DA en Icosa die Valke gaan vra vir ondersoek.
Lesers sms en WhatsApp
