Panache-wenners

Die wenners tydens die Panache Akademie vir Afronding se kwartaallikse diplomaplegtigheid is voor van links Sume Norval, Mar­chelle Kennedy, Dané Bekker, Marli Conradie en Laché Murphy, en agter van links Evelyn Hugo (beoordelaar), Tayla Pepper, Henrique Pie­naar, René von Beneke, Courtney de Jongh en Verité Ann du Toit (eienaar). Afwesig: Lollita Oktober.             Foto verskaf