Inwoners geniet aandwandeling deur historiese Hoogstraat

Hazel Jonker, kenner van Oudtshoorn se ou geboue, aan die woord tydens ’n aandwandeling verlede Donderdagaand deur ’n gedeelte van Hoogstraat. Tydens die aandwandeling, ’n fondsinsamelingsgeleentheid wat aangebied is deur die Vriende van die CP Nel Museum, het die groep onder meer die Baron’s Palace, die ou tabakfabriek, die Moths-gebou (in die agtergrond), Dicker’s Lane en verskeie ander geboue en huise besoek.  Foto: Liesel le Roux