Van ’n ryding tot ’n kitsbank!

Een van die interessante voertuie wat vanjaar by die KKNK te sien was, was hierdie Absa-voertuig in Baron van Reedestraat wat in ’n kitsbank omskep is. Foto: Hans van der Veen