DIE 10 lesers van Die Hoorn wat elkeen ’n dubbelkaartjie gewen het na die KKNK-produksie Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe, is: Daleen Lourens, Juliana Bester, Santa Cassata, Johan Coetzee en Brian Spenceley (29 Maart om 14:00) en Lehander Botha, Marilyn Scott, Coenraad Pretorius, Eleanor Malgas en Pieter Hancke (30 Maart om 18:00).
Dié wenners is reeds telefonies ingelig en ontvang hul kaartjies voor die vertoning in die portaal van die Hoërskoolsaal.