Juan Boucher – Dans op Afrikaans 30 Junie 2023

Onthou, die musikant Juan Boucher is op 30 Junie in Oudtshoorn, aangebied deur Die Hoorn! Kom kry jou kaartjies by Hoogstraat 157. Moet nie hierdie vertoning misloop nie!

Vrydag, 30 Junie 2023
Hoërskool Oudtshoorn-skoolsaal
Tyd 18:30 vir 19:00
Kleredrag: Semi-formeel
Kontantkroeg en deli-etes beskikbaar

Tafelkaartjies R220 pp
Tafelbesprekings (10 mense) R2 000
Gallerysitplek R180 pp

https://www.facebook.com/events/279568257870375/?acontext=%7B%22event_action_history%22%3A[]%7D